Modulekode | PVK 420 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Gespesialiseerde voeding van pluimvee in verskillende fisiologiese stadiums en produksiestelsels. Bedryfswetenskap en bestuur van produksie- en voedingstelsels in pluimveeproduksie-eenhede. Toegepaste teel van pluimvee. Ontwerp en benutting van toerusting en behuisingsfasiliteite. Produkgehalte en bemarking van pluimveeprodukte. Higiëne en gesondheidsprogramme. Praktiese werk: Die gebruik van rekenaarstelsels vir die bestuur van pluimveevoeding in verskillende produksiestelsels. |
Modulekrediete | 18.00 |
Programme | |
Voorvereistes | VGE 320 en VKU 250 |
Kontaktyd | 4 lesings per week, 1 praktiese sessie per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Departement | Vee- en Wildkunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App